Vinnig en maklik: resepte uit Vrouekeur 1 - Marlo Carstens


Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 'n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers. Die sukses van Vrouekeur se resepte lê in die eenvoud daarvan. Al die bestanddele is reeds in die spens is. Al die respete is vinnig en maklik om ook vir die kok gesellige kuiertyd met geliefdes en vriende te verseker. Sedert die eerste druk in 2008 is meer as 35,000 kopieë verkoop.
Author: Carstens, Marlo
Publisher: LAPA Publishers
Illustration: N
Language: AFR
Title: Vinnig en maklik: resepte uit Vrouekeur 1
Pages: 00000 (Encrypted PDF)
On Sale: 2010-06-14
SKU-13/ISBN: 9780799341591
Category: Cooking : General
Keywords: cooking;general;marlo carstens
File Size: 12.7 MBytes

Embed: |
![]() |
