ebook-reader
eBook Downloads


Kook Afrikaans! - Karen Behm-Joubert


Product picture Kook Afrikaans! - Karen Behm-Joubert

17.79 USD

Buy button

'n Lekker bord boerekos laat die hart warm klop en as daar nog 'n koeksister vir nagereg bedien word, kuier jy in eg Afrikaanse tradisie. Hierdie boek bied 'n versameling resepte wat die kooktradisie van vroeër laat herleef. Daar is al die gunstelinge van beskuit tot bobotie; mieliebrood tot malvapoeding en sosaties tot souskluitjies! Die resepte in hierdie boek word as eg-Afrikaans beskou en alhoewel dit nie almal van Afrikaanse oorsprong is nie, het dit só deel geword van ons kookkuns, dat 'n mens jou skaars 'n lekker familie-kuier of gesellige ete saam met vriende kan voorstel sonder hierdie staatmakers op die spyskaart.

Author: Behm-Joubert, Karen
Publisher: LAPA Publishers
Illustration: N
Language: AFR
Title: Kook Afrikaans!
Pages: 00000 (Encrypted PDF)
On Sale: 2010-06-22
SKU-13/ISBN: 9780799334326
Category: Cooking : General




Keywords: cooking;general;karen behm-joubert
File Size: 6.1 MBytes

Buy button
Do you want to become a reseller/affiliate and get 15.0% provision?
Embed: Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage
Kook Afrikaans! - Karen Behm-Joubert Kook Afrikaans! - Karen Behm-Joubert cooking;general;karen behm-joubert 108333025 17.79 ebook-reader Fresh Download Available!